1980 Suid-Afrikaanse Grand Prix
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die 1980 Formule Een Suid-Afrikaanse Grand Prix is op 1 Maart 1980 op die Kyalami Grand Prix-renbaan in Midrand, Suid-Afrika gehou. Dit was die derde wedren van die kampioenskapseisoen en is deur die Fransman René Arnoux in 'n Renault gewen.
Kitsfeite Wedrengegewens, Voorste wegspringplek ...
Wedrengegewens | ||
---|---|---|
Wedren 3 van 14 in die 1980 Formule Een-seisoen | ||
Kyalami Grand Prix-renbaan (1967–1985) | ||
Datum | 1 Maart 1980 | |
Amptelike naam | XXIV Suid-Afrikaanse Grand Prix | |
Plek | Kyalami, Midrand Transvaal, Suid-Afrika | |
Baan | Permanente renfasiliteit 4.104 km (2.550 mi) | |
Afstand | 78 rondtes, 320.112 km (198.908 mi) | |
Weer | Sonnig | |
Voorste wegspringplek | ||
Bestuurder | Jean-Pierre Jabouille | Renault |
Tyd | 1:10.00 | |
Vinnigste rondte | ||
Bestuurder | René Arnoux | Renault |
Tyd | 1:13.15 op rondte 51 | |
Podiumplekke | ||
Eerste | René Arnoux | Renault |
Tweede | Jacques Laffite | Ligier-Ford |
Derde | Didier Pironi | Ligier-Ford |
Sluit