Ann Dowd
Amerikaanse aktrise / From Wikipedia, the free encyclopedia
Ann Dowd (gebore 30 Januarie 1956) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Garden State (2004), Compliance (2012), en Hereditary (2018), en in die televisiereeks The Handmaid's Tale (2017).
Kitsfeite Geboorte, Nasionaliteit ...
Ann Dowd | |
Geboorte | 30 Januarie 1956 (1956-01-30) (68 jaar oud) |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 3 |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit