Assonansie
herhaling van vokaalklanke om interne rym binne frases of sinne te skep; een van die boustene van verse / From Wikipedia, the free encyclopedia
Assonansie, ook klinkerrym genoem, verwys na die herhaling van dieselfde vokale in 'n versreël.