Bakersfield
From Wikipedia, the free encyclopedia
Bakersfield is 'n stad in die Amerikaanse deelstaat van Kalifornië, tussen Los Angeles en Fresno. Die stad het 'n bevolking van 333 719 in 2009 gehad, en 827 173 mense in die Metropolitaanse gebied.
Kitsfeite Land, Verenigde State van Amerika ...
Bakersfield | |
Bynaam: California's Country Music Capital,B-Town,Bakers,Bako, | |
Ligging van Bakersfield in Kalifornië | |
Ligging van Kalifornië in die VSA | |
Land | Verenigde State van Amerika |
---|---|
Staat | Kalifornië |
Distrik | Kern |
Regering | |
- Burgemeester | Karen Goh |
Oppervlakte | |
- Totaal | 296,3 km² (114,4 myl²) |
Bevolking (2009) | |
- Totaal | 333 719 |
- Digtheid | 843,4/km² (2 184,4/myl²) |
Areakode(s) | 661 |
Webwerf: |
Sluit