BebekFrom Wikipedia, the free encyclopedia Bebek is een van die rykste buurte van Istanboel, Turkye. Dit is aan die Europese oewer van die Bosporus geleë en word deur ander ryk buurte omring. Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei. Bebek, deur Jan Matejko (1872).
Bebek is een van die rykste buurte van Istanboel, Turkye. Dit is aan die Europese oewer van die Bosporus geleë en word deur ander ryk buurte omring. Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei. Bebek, deur Jan Matejko (1872).