Ben Lindemann
From Wikipedia, the free encyclopedia
Ben Lindemann (8 Desember 1937 - 23 Januarie 2018) is die skrywersnaam van die Afrikaanse skrywer, joernalis, uitgewer, TV-regisseur, draaiboekskrywer en vervaardiger van dokumentêre programme, Johan Nel.
Kitsfeite Johan Nel, Gebore ...
Johan Nel | |
---|---|
Gebore | Johannes Marthinus Nel 8 Desember 1937 |
Sterf | 23 Januarie 2018 (op 80) |
Nasionaliteit | Suid-Afrika |
Alma mater | Universiteit van die Oranje-Vrystaat |
Beroep | Afrikaanse skrywer, joernalis, uitgewer, tv regisseur, draaiboekskrywer en vervaardiger van dokumentêre programme |
Bekend vir | skryfwerk en dokumentêre programme |
Eggenoot | Sannie |
Kinders | Marietjie Leonora |
Geloof | Christen |
Sluit