Bermudaanse Krieketraad
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Bermudaanse Krieketraad (Engels: Bermuda Cricket Board, afgekort “BCB”), tot in 2003 bekend as die Bermudaanse Krieketbeheerraad (Bermuda Cricket Board of Control, “BCBC”), is die bestuursliggaam wat krieket in die Britse oorsese gebied Bermuda beheer. Die beheerliggaam is in 1948 gestig en in Hamilton gesetel. Sedert 1966 verteenwoordig dit Bermuda by die Internasionale Krieketraad (IKR) as ’n assosiaatlid en ook by die IKR Amerikas (ICC Americas).
Kitsfeite Engelse naam, Afkorting ...
Bermudaanse Krieketraad | |
---|---|
Kenteken van die Bermudaanse Krieketraad | |
Engelse naam | Bermuda Cricket Board |
Afkorting | BCB |
Land | Bermuda |
Sportsoort | Krieket |
Stigting | 1948 |
Lid van | Internasionale Krieketraad |
Aangesluit in | 1966 |
Vastelandse beheerliggaam | IKR Amerikas |
President | Arnold Manders |
Setel | Hamilton, Bermuda |
Amptelike taal | Engels |
Amptelike webwerf | cricketbermuda.com |
Sluit