Bespreking:Dinsdag
From Wikipedia, the free encyclopedia
Ivm "Vastyd", shrove Tuesday, ens:
- Word hierdie in enige ander plek as die Katolieke gedoen? Dan kan ons dit dalk so noem eerder as "Christelike kalender"
- Ek is nie seker hieroor nie; dit is net so geneem vanaf die Engelse artikel. En nou dat ek daaraan dink, word dit ook buite die Christelike kalender gebruik: ek dink spesifiek aan mense soos die druids en beoefenaars van wicca wat ook lent as 'n belangrike dag in hulle kalender sien. So dit moet seker meer veralgemeen word. -- Dewet, 22/10/2004 12:00 UTC
- Sover ek weet is "Lent" "Lydingstyd" in Afrikaans, maar ek het nie nou woordeboeke by my nie. --Alias 11:34, 22 10 2004 (UTC)
- Volgens my woordeboek is dit Vastyd, en dis ook hoe ek "Lent" ken: mense vas daarin. Lydenstyd, daarteenoor, is tydens die Pase: in Engels is dit "Passiontide". -- Dewet, 22/10/2004 12:05 UTC
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Dinsdag-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Dinsdag
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |