Bespreking:Geskiedenis van die Kaapkolonie
From Wikipedia, the free encyclopedia
Net 'n klein probleempie met hierdie artikel: in en.wp word die term kaffirtribe en kaffir vryelik gebruik, voornemend omdat dit die geskiedkundige korrekte term is wat gebruik was. Om moontlike aanstoot te vermy, sal dit feitelik korrek wees om die "kafferstamme" met "Zoeloestamme" te vervang? Ek is nie genoeg van 'n geskiedkundige om daardie oordeel te kan maak nie? (Dewet 11:17, 20 12 2004 (UTC))
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Geskiedenis van die Kaapkolonie-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Geskiedenis van die Kaapkolonie
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Die kaffirstamme aan die Visrivier is die amaXhosa nie die amaZulu nie. As jy duidelik maak dis die toenmalige spraakgebruik is daar nie so'n probleem nie (ndiyacinga) Jcwf 17:08, 20 12 2004 (UTC)