Bespreking:Verskille tussen Afrikaans en Nederlands
From Wikipedia, the free encyclopedia
JCBrand doen 'n goeie joppie met die artikel. Sodra dit voltooi is moet dit as voorbladkandidaat genomineer word. Groete. Anoniem
- Ek stem! Oesjaar (kontak) 13:00, 13 Desember 2011 (UTC)
- Dankie, maar ek is meestal net besig om te vertaal vanaf die Engelse/Nederlandse artikels. Kan 'n vertaalde artikel 'n voorbladartikel wees? Ek sal kyk of ek nog meer oor die onderwerp kan uitvind/skryf om dit verder te onderskei. Groete JCBrand (kontak) 13:22, 13 Desember 2011 (UTC)
- Ek is dood seker dit kan!
- Die meeste van ons voorbladartikels is vertaalde artikels, so ek ondersteun dit ook. Groete, -- JCIV (Besprekings | Bydraes) 23:15, 13 Desember 2011 (UTC)
- Ek is dood seker dit kan!
- Dankie, maar ek is meestal net besig om te vertaal vanaf die Engelse/Nederlandse artikels. Kan 'n vertaalde artikel 'n voorbladartikel wees? Ek sal kyk of ek nog meer oor die onderwerp kan uitvind/skryf om dit verder te onderskei. Groete JCBrand (kontak) 13:22, 13 Desember 2011 (UTC)
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Verskille tussen Afrikaans en Nederlands-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Verskille tussen Afrikaans en Nederlands
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Hierdie artikel is deur die gemeenskap geïdentifiseer as een van Wikipedia se spogartikels en het vir die eerste keer tydens week 4 van 2012 op ons voorblad gepryk. Dit beteken egter nie dat die artikel nie verder gewysig kan word nie: voel vry om dit te verbeter of by te werk. |
Daar staan in die artikel dat die Nederlandse onvoltooid verleden tijd 'n paar uitsonderings in Afrikaans het. In die artikel staan dag as teenwoordige tyd en dog as verlede tyd. Afrikaans gebruik tog dink as teenwoordige tyd en dag, dog of het gedink as verlede tyd? Tenminste, dit sê my Pharos Groot Woordeboek Afrikaans en Nederlands. Is ek reg of is ek nie reg nie? Groete van die skrywer van Diglossie tussen Nederlands en Afrikaans. --I90Christian (kontak) 18:29, 25 Desember 2011 (UTC)