Blumenthaler SV
sokkerklub uit Bremen, Duitsland / From Wikipedia, the free encyclopedia
Blumenthaler SV is 'n sokkerklub uit Bremen in die deelstaat Hansestad Bremen in Duitsland. Blumenthal is 'n stadsdeel in die noordelike gedeeltes van Bremen.
Hierdie artikel bevat nie ’n bronnelys nie, wat beteken dat die inhoud nie geverifieer kan word nie. Enige bevraagtekende inligting mag dus ook mettertyd verwyder word. Help Wikipedia deur betroubare bronne tot die artikel by te voeg. |
Volledige naam | Blumenthaler Sportverein von 1919 e.V. |
Stigtingsdatum | 1919 |
Tuisveld | Burgwall-Stadion, Bremen |
Kapasiteit | 10 000 |
Kompetisie | Oberliga Bremen |