Boesmanspruit (Watervalrivier, Mpumalanga)
From Wikipedia, the free encyclopedia
Boesmanspruit is 'n spruit wat suid van Secunda in Mpumalanga, Suid-Afrika ontspring. Dit vloei in 'n suidwestelike rigting tot dit by die Watervalrivier aansluit.
- Vir ander spruite met dieselfde naam, sien die dubbelsinnigheidsbladsy by Boesmanspruit.
Die Watervalrivier sluit by die Vaalrivier en daarna by die Oranjerivier aan, waarna dit in die Atlantiese Oseaan uitmond.