Boesmansrivier (Wes-Kaap, lat -33,42, long 22,25)
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Boesmansrivier is 'n sytak van die Gouritsrivier wat in die Wes-Kaap van Suid-Afrika vloei. Die Melvilledam en Koos Raubenheimerdam is naby die Kangogrotte in die rivier gebou om drinkwater aan Oudtshoorn te lewer.
Hierdie Wes-Kaap-verwante artikel is slegs 'n saadjie. U kan ons wikipedia help deur dit uit te brei.
- Vir ander riviere en spruite met dieselfde naam, sien die dubbelsinnigheidsbladsy by Boesmansrivier.
Kitsfeite Koördinate: 33°25′0″S 22°15′0″O ...
Boesmansrivier | |
---|---|
Stroomgebied | Wes-Kaap, Suid-Afrika |
Monding | Gouritsrivier |
Oorsprong-hoogte | 598 m |
Koördinate: 33°25′0″S 22°15′0″O |
Sluit