Boogskutter (sterrebeeld)
sterrebeeld / From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Boogskutter (Latyn: Sagittarius) is ’n sterrebeeld in die suidelike hemelruim wat deel van die diereriem uitmaak. Dit bevat die Melkweg se middelpunt. Sy simbool is (Unicode U+2650 ♐), ’n pyl, en dit word gewoonlik uitgebeeld as ’n sentour met ’n pyl en boog. Dit lê tussen die Slangdraer in die weste en die Steenbok in die ooste.
- Vir ’n artikel oor die sterreteken, sien Boogskutter (sterreteken).
Kitsfeite
Boogskutter | ||||
Latynse naam | Sagittarius | |||
Genitief | Sagittarii | |||
Afkorting | Sgr | |||
Waarnemingsdata (Epog J2000) | ||||
Regte klimming | 19 h | |||
Deklinasie | -25º | |||
Grootte | 867 vk. grade (15de) | |||
Kwadrant | SQ4 | |||
Besonderhede | ||||
Hoofsterre | 12, 8 | |||
Helderste ster | Epsilon Sagittarii | |||
Naaste ster | Ross 154 | |||
Sterre helderder as 3 m | 7 | |||
Sterre met planete | 24 | |||
Messier-voorwerpe | 15 | |||
Bayer-/Flamsteed-sterre | 68 | |||
Aangrensende sterrebeelde | ||||
Arend, Skild, Slang, Slangdraer, Skerpioen, Suidelike Kroon, Teleskoop, Indiër (hoek), Mikroskoop, Steenbok | ||||
|
Sluit