Brian Van Holt
Amerikaanse akteur / From Wikipedia, the free encyclopedia
Brian Van Holt (gebore 6 Julie 1969) is 'n Amerikaanse akteur en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Black Hawk Down (2001), Basic (2003), en S.W.A.T. (2003), en in die televisiereeks John from Cincinnati (2007).
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kitsfeite Geboorte, Nasionaliteit ...
Brian Van Holt | |
Geboorte | 6 Julie 1969 (1969-07-06) (54 jaar oud) |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur en regisseur |
Aktiewe jare | 1996–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit