Broeisorg
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die gedrag wat diere openbaar om die lewenskanse van hul nageslag so groot moontlik te maak, word broeisorg genoem.
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Die wyse waarop verskillende diersoorte vir hul kleintjies sorg, is uiteenlopend. Alle grade van sorgsaamheid kom in die diereryk voor. In baie gevalIe speel die vader net so 'n belangrike rol soos die moeder.