Charles Etienne Boniface
Suid-Afrikaanse joernalis en skrywer (1787-1853) / From Wikipedia, the free encyclopedia
Charles Etienne Boniface (2 Februarie 1787, Parys, Frankryk – 10 Desember 1853, Durban, Suid-Afrika) word beskou as ’n belangrike figuur in die Nederlandse literatuurgeskiedenis van Suid-Afrika. Hy sal veral onthou word vir sy pionierswerk op die gebied van toneel en joernalistiek.[1]
Kitsfeite Gebore, Sterf ...
Charles Etienne Boniface | |
---|---|
Gebore | 2 Februarie 1787 |
Sterf | 10 Desember 1853 (op 66) |
Beroep | Skrywer, musiekonderrig, dramaturg en joernalis |
Sluit