Charles Messier
From Wikipedia, the free encyclopedia
Charles Messier (26 Junie 1730 – 12 April 1817) was ’n Franse sterrekundige wat veral bekend is vir sy astronomiese katalogus van voorwerpe soos newels en sterreswerms wat bekend is as die 110 "Messier-voorwerpe". Die doel van die katalogus was om ruimtewaarnemers, veral komeetjagters soos hyself, te help onderskei tussen komete en voorwerpe wat soos komete lyk, maar dit nie is nie.
Kitsfeite Gebore, Sterf ...
Charles Messier | |
---|---|
Gebore | 26 Junie 1730 Badonviller, Lotharinge, Frankryk |
Sterf | 12 April 1817 |
Nasionaliteit | Frankryk |
Beroep | Sterrekundige |
Bekend vir | Messier se katalogus |
Sluit