Constanța
From Wikipedia, the free encyclopedia
Constanța is 'n stad in die ooste van Roemenië langs die Swart See. Die stad is ook die oudste stad in Roemenië en die 4de grootste hawe in die Europese Unie.
Meer inligting Constanța ...
Constanța | |
---|---|
Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Roemenië |
Administratiewe gewes | Constanţa |
Stigting | 500 v.C. |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 124.88 vk km |
Bevolking: | |
- Totaal (2007) | 304,279 |
- Bevolkingsdigtheid | 2,437/vk km |
Etniese groepe: | |
- Roemeens | 92,2% |
- Turks | 2,9% |
- Tatar | 2,8% |
Tydsone | OET (UTC+2) |
- Somertyd | OET (UTC+3) |
Burgemeester (party) | Radu Ştefan Mazăre |
Amptelike webwerf | Constanţa |
Sluit