Cosimo I de' Medici
From Wikipedia, the free encyclopedia
Cosimo I de' Medici (12 Junie 1519 – 21 April 1574) was vanaf 1537 tot 1569 die tweede Hertog van Florence, waarna hy die eerste Groothertog van Toskane geword het, welke titel hy tot sy dood gehou het.
Kitsfeite Voorafgegaan deur, Groothertog van Toskane ...
Cosimo I de' Medici | |
Portret van Cosimo I de' Medici deur Bronzino | |
Hertog van Florence | |
Ampstermyn 6 Januarie 1537 – 21 Augustus 1569 | |
Voorafgegaan deur | Alessandro de' Medici, Hertog van Florence |
---|---|
Groothertog van Toskane | |
Ampstermyn 21 Augustus 1569 – 21 April 1574 | |
Opgevolg deur | Francesco I de' Medici, Groothertog van Toskane |
Persoonlike besonderhede | |
Gebore | 12 Junie 1519 Florence, Republiek van Florence |
Sterf | 21 April 1574 (op 54) Florence, Groothertogdom van Toskane |
Religie | Katoliek |
Sluit