Dabney Coleman
Amerikaanse akteur / From Wikipedia, the free encyclopedia
Dabney Coleman (3 Januarie 1932 - 16 Mei 2024) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente WarGames (1983), You've Got Mail (1998), Stuart Little (1999), en Domino (2005).
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Dabney Coleman | |
Geboortenaam | Dabney Wharton Coleman |
---|---|
Geboorte | 3 Januarie 1932 Austin, Texas, Verenigde State |
Sterfte | 16 Mei 2024 (op 92) Santa Monica, Kalifornië, Verenigde State |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 4, insluitende Quincy |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 1961-2024 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit