Detroit Grand Prix
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Detroit Grand Prix is 'n Formule Een motorwedren wat op die Detroit straatbaan in Detroit, Verenigde State gehou was. Die Grand Prix het sewe keer plaasgevind, van 1982–1988.