Edmund Hillary
From Wikipedia, the free encyclopedia
Sir Edmund Percival Hillary (20 Julie 1919 – 11 Januarie 2008) was 'n Nieu-Seelandse bergklimmer en ontdekkingsreisiger. Op 29 Mei 1953 het Hillary saam met die Sjerpa-bergklimmer Tenzing Norgay die eerste mens geword wat die piek van Berg Everest bereik het. Hulle was deel van die negende Britse ekspedisie na Everest onder leiding van John Hunt.
Kitsfeite Sir Edmund Hillary, Gebore ...
Sir Edmund Hillary | |
---|---|
Edmund Hillary in 2004 | |
Gebore | Edmund Percival Hillary (1919-07-20)20 Julie 1919 |
Sterf | 11 Januarie 2008 (op 88) Auckland, Nieu-Seeland |
Nasionaliteit | Nieu-Seeland |
Beroep | bergklimmer en ontdekkingsreisiger |
Bekend vir | eerste bestyging van Berg Everest saam met Tenzing Norgay op 29 Mei 1953 |
Eggenoot | Louise Mary Rose (1953–75) June Mulgrew (1989–2008) |
Kinders | Peter (* 1954) Sarah (* 1955) Belinda (1959–1975) |
Ouer(s) | Percival Augustus Hillary Gertrude Hillary, née Clark |
Handtekening | |
Sluit