Epimeteus (maan)
From Wikipedia, the free encyclopedia
Epimeteus is ’n binneste maan van Saturnus en is genoem na die mitologiese Epimeteus, die broer van Prometheus. Dit is ook bekend as Saturnus XI.
Kitsfeite Ontdekking, Ontdek deur ...
Epimeteus soos op 3 Desember 2007 deur Cassini afgeneem. | |
Ontdekking | |
---|---|
Ontdek deur | Richard Walker |
Datum | 18 Desember 1966 |
Wentelbaaneienskappe [1] | |
Epog 31 Desember 2003 (JD 2453005,5) | |
Halwe lengteas | 151 410±10 km |
Wentelperiode | 0,694333517 d |
Baanhelling | 0,351±0,004 ° |
Satelliet van | Saturnus |
Fisiese eienskappe |
|
Afmetings | 129,8 × 114 × 106,2 km [2] |
Gem. radius | 58,1±1,8 km [2] |
Volume | ≈ 780 000 km³ |
Massa | 5,266±0,006×1017 kg [2] |
Gem. digtheid | 0,640±0,062 g/cm³ [2] |
Oppervlak- aantrekkingskrag | 0,0064-0,011 m/s² [2] |
Ontsnapping- snelheid | ≈ 0,035 km/s |
Rotasieperiode | Sinkronies |
Ashelling | Nul |
Temperatuur | ≈ 78 K |
Sluit