Ethiopiese Lugdiens Vlug 409
From Wikipedia, the free encyclopedia
Ethiopian Airlines Vlug 409 was 'n geskeduleerde internasionale vlug vanaf Beiroet, Libanon na Addis Abeba, Ethiopië, wat op 25 Januarie 2010 kort nadat dit opgestyg het, in die Middellandse See neergestort het. Al 90 mense aan boord het omgekom.
Ethiopiese Lugdiens Vlug 409 | |
---|---|
Datum: | 25 Januarie 2010 |
Oorsaak: | Vlieëniermoegheid/ menslike fout |
Plek van ramp: | Middellandse See, 3.5km vanaf die kus van Na'ameh, Libanon |
Sterftes: | 90 (16 bevestig) |
Beserings: | Nie van toepassing |
Vliegtuig Tipe: | Boeing 737-8AS |
Vliegtuig Stertnommer: | ET-ANB |
Oorsprong: | Beiroet Rafic Hariri Internasionale Lughawe, Libanon |
Bestemming: | Bole Internasionale Lughawe, Addis Abeba, Ethiopië |
Passasiers: | 82 |
Bemanning: | 8 |
Oorlewendes: | Geen |