Eugène Marais
Suid-Afrikaanse digter en skrywer (1871 - 1936) / From Wikipedia, the free encyclopedia
Eugène Nielen Marais (9 Januarie 1871 – 29 Maart 1936) was ’n Afrikaanse en Engelse skrywer. Hy was die skepper van die klassieke Afrikaanse gedig "Winternag", wat allerweë as dié eerste letterkundig betekenisvolle Afrikaanse gedig beskou word.
Kitsfeite Gebore, Sterf ...
Eugène Marais | |
---|---|
Eugène Marais – redakteur, skrywer, digter, juris en natuurkenner | |
Gebore | Eugène Nielen Marais 9 Januarie 1871 |
Sterf | 29 Maart 1936 |
Nasionaliteit | Suid-Afrika |
Beroep | Skrywer |
Bekend vir | Prosa |
Eggenoot | Aletta Beyers (1871–1895) |
Kinders | Eugène Charles Gerard Marais |
Sluit