Fisionomie
From Wikipedia, the free encyclopedia
Fisionomie of gelaatskunde is die studie van die gesig. Gesigspiere (gelaatstrekke) word gebruik om 'n persoon se karaktereienskappe te ontleed. Die woord is afgelei van Grieks: φύσις (fusis), natuur en γνώμων (gnomon), beoordeler. Fisionomie word as 'n skynwetenskap beskou.