Geena Davis
Amerikaanse aktrise en vervaardiger / From Wikipedia, the free encyclopedia
Geena Davis (gebore 21 Januarie 1956) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Fly (1986), Thelma & Louise (1991), The Long Kiss Goodnight (1996), en Stuart Little (1999).
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Geena Davis | |
Geboortenaam | Virginia Elizabeth Davis |
---|---|
Geboorte | 21 Januarie 1956 (1956-01-21) (68 jaar oud) Wareham, Massachusetts, Verenigde State |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 3 |
Beroep(e) | Aktrise en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1978–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit