Geiser
From Wikipedia, the free encyclopedia
Geiser kan na een van die volgende verwys:
- Geiser, warmwaterbron wat deur aardhitte verhit word en op vasgestelde tye water en stoom die lug in spuit.
- Geiser, huishoudelike toestel wat warm water voorsien.
- Strokkurgeiser, Ysland
- 'n Elektriese geiser.
Dit is ’n dubbelsinnigheidsbladsy dié: ’n lys van artikels wat met dieselfde titel verbind word. As ’n interne skakel u hierheen gelei het, kan u gerus daardie skakel verander sodat dit direk na die gewenste artikel wys. |
Wys alle artikels waarvan die titel begin met Geiser of met Geiser in die titel. |