Gianni Versace
From Wikipedia, the free encyclopedia
Giovanni "Gianni" Versace (Italiaans: [ˈdʒanni verˈsaːtʃe]; Reggio Calabria, 2 Desember 1946 – Miami, 15 Julie 1997) was 'n charismatiese en begaafde Italiaanse ontwerper van klere en teaterkostuums. Hy is deur Andy Warhol en moderne abstrakte kuns beïnvloed en is as een van die mees kleurvolle en talentvolle ontwerpers van die laat 20ste eeu beskou.
Kitsfeite Gebore, Sterf ...
Gianni Versace | |
---|---|
Gebore | Giovanni Maria Versace 2 Desember 1946 Reggio Calabria, Italië |
Sterf | 15 Julie 1997 (op 50) |
Nasionaliteit | Italië |
Beroep | Modeontwerper |
Eggenoot | Antonio D'Amico (1982–1997) |
Ouer(s) | Antonio en Francesca Versace |
Webwerf | www.versace.com |
Sluit