Grootvadersbosch
From Wikipedia, the free encyclopedia
Grootvadersbosch is 'n historiese plaas in die Overberg en tans 'n natuurreservaat aan die suidekant van die Boosmansbos-wildernisgebied.
Kitsfeite Koördinate: 33°56′24″S 20°48′0″O ...
Grootvadersbosch | |
---|---|
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Wes-Kaap |
Naaste dorp | Swellendam en Heidelberg |
Koördinate: 33°56′24″S 20°48′0″O | |
Oppervlak | 2,5 km² |
Openingsjaar | 1986 |
Bestuursliggaam | CapeNature |
Sluit