Haora
From Wikipedia, the free encyclopedia
Haora (Bengaals: হাওড়া, Hāoṛā, Engels: Howrah) is die tweede grootste stad in die Indiese deelstaat Wes-Bengale ná die hoofstad Kalkutta met 'n bevolking van 1 072 161 in 2011. Die stad is geleë net wes van Kalkutta in die Gangesdelta. Haora is 'n belangrike industriële gebied en hawestad.
Kitsfeite Haoraহাওড়া Howrah, Land ...
Haora হাওড়া Howrah | |
---|---|
Stad | |
Die Haora-brug ná Kalkutta is die besigste brug ter wêreld. | |
Koördinate: 22°34′25″N 88°19′30″O | |
Land | Indië |
Deelstaat | Wes-Bengale |
Distrik | Haora |
Regering | |
• Burgemeester | Mamta Jaiswal |
Oppervlak | |
• Stad | 1 467 km2 (566 vk. myl) |
Hoogte | 12 m (39 ft) |
Bevolking | |
• Stad | 1 072 161 |
• Metro | 4 841 638 |
• Metrodigtheid | 3 300/km2 (9 000/vk. myl) |
Tydsone | UTC+5:30 (IST) |
Poskode | 711 |
Skakelkodes | 91-33 |
Webwerf | howrah.gov.in |
Sluit