Hjalmar Reitz
From Wikipedia, the free encyclopedia
Hjalmar Reitz (Bloemfontein, 25 Februarie 1877 – Johannesburg, 10 Januarie 1946) was 'n Suid-Afrikaanse politikus, skrywer en die oudste seun van die Vrystaatse president F.W. Reitz.