Jeff Rawle
From Wikipedia, the free encyclopedia
Jeff Rawle (gebore 20 Julie 1951) is 'n Engelse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Blackball (2003) en Harry Potter and the Goblet of Fire (2005), en in die televisiereekse Hollyoaks (1995) en Doc Martin (2004).
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kitsfeite Geboorte, Nasionaliteit ...
Jeff Rawle | |
Geboorte | 20 Julie 1951 (1951-07-20) (72 jaar oud) |
---|---|
Nasionaliteit | Engels |
Kinders | 4 |
Beroep(e) | Akteur en skrywer |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit