Jerry Falwell
From Wikipedia, the free encyclopedia
Eerwaarde Jerry Falwell (11 Augustus 1933 in Lynchburg, Virginië – 15 Mei 2007 in Lynchburg, Virginië) was die eerste fundamentalistiese Amerikaanse evangelis wat elektroniese media, veral televisie, ingespan het om die invloed van konserwatiewe Christene op die Amerikaanse politiek te verhoog. Hy het veral bekend gestaan as die stigter van die Moral Majority, die sogenaamde "Morele Meerderheid", 'n Christelik-politieke beweging wat in die 1980's na sy bewering die oorwinning van die presidentskapskandidaat Ronald Reagan en sy Republikeinse Party verseker het, nadat miljoene Christelike kiesers die oproep van eerwaarde Falwell gevolg, geregistreer en gestem het.
Kitsfeite Gebore, Sterf ...
Jerry Falwell | |
---|---|
Gebore | Jerry Lamon Falwell 11 Augustus 1933 Lynchburg, Virginië |
Sterf | 15 Mei 2007 (op 73) Lynchburg, Virginië |
Nasionaliteit | Verenigde State |
Beroep | Pastoor, Universiteitsstigter, TV-evangelis, kommentator |
Termyn | 1956–2007 |
Politieke party | Republikein |
Eggenoot | Macel Pate (1958–2007) |
Kinders | Jerry Falwell, Jr. Jonathan Falwell Jeannie Falwell |
Ouer(s) | Carey Hezekiah Falwell Helen Virginia, née Beasley |
Sluit