John Saxon
Amerikaanse akteur / From Wikipedia, the free encyclopedia
John Saxon (gebore 5 Augustus 1935) is 'n Amerikaanse akteur en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Enter the Dragon (1973), A Nightmare on Elm Street (1984), A Nightmare on Elm Street 3: Dream Warriors (1987), en New Nightmare (1994).
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
John Saxon | |
Geboortenaam | Carmine Orrico |
---|---|
Geboorte | 5 Augustus 1935 (1935-08-05) (88 jaar oud) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | Antonio Saxon |
Beroep(e) | Akteur en regisseur |
Aktiewe jare | 1954–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit