Juan Smith
From Wikipedia, the free encyclopedia
Juan Smith (* 30 Julie 1981 in Bloemfontein, Suid-Afrika) is ’n oud-Springbokrugbyspeler. Sy normale posisie is toekantflank. Hy het vir die Cheetahs in die internasionale Super 14-kompetisie en vir die Vrystaat Cheetahs in die Curriebeker gespeel. Hy was ook voorheen 'n kaptein van die Cheetahs.
Kitsfeite Volle naam, Geboortedatum ...
| |||||
Volle naam | Juanne Hugo Smith | ||||
---|---|---|---|---|---|
Geboortedatum | 30 Julie 1980 (1980-07-30) (43 jaar oud) | ||||
Geboorteplek | Bloemfontein (Suid-Afrika) | ||||
Lengte | 1,96 m | ||||
Massa | 112 kg | ||||
Skool | Hoërskool JBM Hertzog | ||||
Universiteit | Universiteit van die Vrystaat | ||||
Eggenote | Caroline (née Liebenberg) | ||||
Beroep | Professionele rugbyspeler | ||||
Rugbyloopbaan | |||||
Loopbaan as speler | |||||
Posisie(s) | Flank, agsteman | ||||
Springbokno. | 746 | ||||
Amateurspanne | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2003 | Shimlas | ||||
Professionele / senior klubs | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2013–2017 2017– |
Toulon Toyota Verblitz |
96 (0) |
(70) (0) | ||
korrek soos op 19 Julie 2019. | |||||
Provinsiale- / Staatspanne | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2002–2011 | Vrystaat Cheetahs | 18 | (20) | ||
korrek soos op 23 Mei 2019. | |||||
Superrugby/Verenigde Rugbykampioenskap | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2002–2005 2006–2011 |
Cats Cheetahs |
31 47 |
(55) (35) | ||
korrek soos op 23 Mei 2019. | |||||
Nasionale span(ne) | |||||
Jare | Land | Weds | (pte) | ||
2003–2014 | Suid-Afrika | 70 | (60) | ||
korrek soos op 23 Mei 2019. |
Sluit