Justinus II van Bisantium
From Wikipedia, the free encyclopedia
Justinus II (Latyn: Flavius Iustinus Iunior Augustus, Grieks: Φλάβιος Ἰουστίνος ὁ νεώτερος; omstreeks 520 – 5 Oktober 578), ook Justinus Junior genoem, was die Bisantynse keiser van 565 tot 578. Hy was die susterskind van Justinianus I. Sy bewind is gekenmerk deur oorlog met die Persiese Sassaniede en die verlies van ’n deel van Italië.
Kitsfeite Bewind, Volle naam ...
Justinus II | |
---|---|
Keiser van die Bisantynse Ryk | |
’n Muntstuk wat Justinus II uitbeeld. | |
Bewind | 15 November 565 – 578 |
Volle naam | Flavius Justinus Junior Augustus |
Dinastie | Justiniaanse |
Gebore | Omstreeks 520 |
Oorlede | 5 Oktober 578 |
Voorganger | Justinianus I |
Opvolger | Tiberius II Konstantyn |
Eggenote | Sophia |
Kinders | Arabia |
Vader | Dulcidio (of Dulcissimus) |
Moeder | Vigilantia |
Sluit