Karosta
From Wikipedia, the free encyclopedia
Karosta is 'n stadsdeel in die noorde van die Koerlandse hoofstad Liepāja (Duits Libau) in Letland. Dit beslaan sowat 'n derde van dié stad se oppervlakte.
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |