Koeldrank
From Wikipedia, the free encyclopedia
'n Koeldrank is 'n drank wat tipies bestaan uit water (of sodawater), 'n versoeter en geursel. Die versoeter kan suiker, hoë fruktose koringstroop, vrugtesap, suikerplaasvervangers (in die geval van die dieëtkoeldranke) of 'n kombinasie van hierdie wees. Koeldrank kan ook kafeïen, kleurstowwe, preserveermiddels en ander bestanddele bevat.
Meer inligting Subklas van, Gekarakteriseer deur ...
Sluit