Kolitis
ontsteking van die kolon / From Wikipedia, the free encyclopedia
Kolitis is 'n ontsteking van die kolon. Kolitis kan akuut en selfbeperk of langdurig wees. Dit pas breedweg in die kategorie spysverteringsiekte.
Vrywaring: Die mediese inligting verskaf op Wikipedia dien slegs as 'n riglyn en dra geen waarborg van feitelike korrektheid nie. Enige vrae of klagtes oor u persoonlike gesondheid behoort na 'n dokter verwys te word. |
Kitsfeite
Kolitis | ||
Klassifikasie en eksterne bronne | ||
'n Mikrograaf wat kriptitis toon, 'n mikroskopiese korrelaat van kolitis. | ||
Mediese waarskuwing |
Sluit
In 'n mediese konteks word die woord kolitis (sonder kwalifikasie) gebruik wanneer:
- Die oorsaak van die ontsteking in die kolon nie bepaal word nie. Byvoorbeeld Crohn se siekte kan geïdentifiseer word as Kolitis in 'n tyd wanneer die diagnose onbekend is, of
- Die konteks duidelik is; 'n persoon met ulseratiewe kolitis praat byvoorbeeld oor 'n siekte met 'n dokter wat die diagnose ken.