Komnina
From Wikipedia, the free encyclopedia
Komnina (Grieks: Κομνηνά) is 'n dorp in Wes-Masedonië, in Griekeland. Dit het 690 inwoners in 2011 gehad en lê tussen die streke Kozani, Florina en Pella. Dit is die setel van die munisipaliteit van Vermio.
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kitsfeite Komnina Κομνηνά, Land ...
Komnina Κομνηνά | |
---|---|
Dorp | |
Koördinate: 40°35′N 21°46′O | |
Land | Griekeland |
Streek | Wes-Masedonië |
Munisipaliteit | Eordaia |
Hoogte | 688 m (2 257 ft) |
Bevolking | |
• Totaal | 590 |
Poskode | 500 06 |
Sluit