Krater
Wikimedia dubbelsinnigheidsblad / From Wikipedia, the free encyclopedia
Krater kan na een van die volgende verwys:
- In Antieke Griekeland was 'n krater (κρᾱτήρ) 'n vat waarin wyn met water verdun is.
- 'n Krater is 'n ronde landskapsvorm en kan verskillende oorsake hê:
- Vulkaankrater, die uitmonding van 'n vulkaan;
- Slagkrater (of meteorietkrater), die oorblyfsel van die impak van 'n meteoriet;
- deur menslike invloed (byvoorbeeld bomkraters)
Dit is ’n dubbelsinnigheidsbladsy dié: ’n lys van artikels wat met dieselfde titel verbind word. As ’n interne skakel u hierheen gelei het, kan u gerus daardie skakel verander sodat dit direk na die gewenste artikel wys. |
Wys alle artikels waarvan die titel begin met Krater of met Krater in die titel. |