La Ceiba
From Wikipedia, the free encyclopedia
La Ceiba is 'n stad in die noorde van Honduras met 'n bevolking van 174 006. Die stad is op 23 Augustus 1877 gestig en is aan die kus van die Karibiese See geleë.
Kitsfeite Land, Departement ...
La Ceiba | |
---|---|
Stad | |
Koördinate: 15°46′N 86°50′W | |
Land | Honduras |
Departement | Atlántida |
Stigting | 23 Augustus 1877 |
Regering | |
• Burgemeester | Carlos Aguilar |
Hoogte | 3 m (10 ft) |
Bevolking | |
• Totaal | 196 856 |
Sluit