LandhalfrondFrom Wikipedia, the free encyclopedia Die landhalfrond is die halfrond van 'n liggaam, soos die Aarde, wat die grootste moontlike hoeveelheid landoppervlak bevat. Die Aarde se landhalfrond.
Die landhalfrond is die halfrond van 'n liggaam, soos die Aarde, wat die grootste moontlike hoeveelheid landoppervlak bevat. Die Aarde se landhalfrond.