Legia Warskou
From Wikipedia, the free encyclopedia
Legia Warskou is 'n Poolse sokkerklub uit Warskou. Die klub is in 1916 as drużyna Legjonowa gestig.
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |