Leo McKern
From Wikipedia, the free encyclopedia
Leo McKern (16 Maart 1920 – 23 Julie 2002) was 'n Australiese akteur en skrywer. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente A Man for All Seasons (1966), The Shoes of the Fisherman (1968), The Blue Lagoon (1980), en Ladyhawke (1985).
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Leo McKern | |
Geboortenaam | Reginald McKern |
---|---|
Geboorte | (1920-03-16)16 Maart 1920 |
Sterfte | 23 Julie 2002 (op 82) |
Nasionaliteit | Australies |
Kinders | Abigail McKern, Harriet McKern |
Beroep(e) | Akteur en skrywer |
Aktiewe jare | 1944–1999 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit