Dorp in Botswana / From Wikipedia, the free encyclopedia
Lobatse is 'n dorp in Suid-Botswana. Die dorp is 70km suid van die hoofstad, Gaborone. In 1966, is Lobatse voorgestel as die hoofstad van Botswana, maar 'n nuwe hoofstad (Gaborone) is gebou.
Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.