LombardeFrom Wikipedia, the free encyclopedia Die Lombarde (ook Langobarde of Longobarde) was 'n Wes-Germaanse volk wat aan die oewers van die Elbe gewoon het. Die Romeine het hulle al in 98 geken toe Tacitus hulle noem in sy "De origine et situ Germanorum". Edictum Rothari, 'n Lombardiese handskrif
Die Lombarde (ook Langobarde of Longobarde) was 'n Wes-Germaanse volk wat aan die oewers van die Elbe gewoon het. Die Romeine het hulle al in 98 geken toe Tacitus hulle noem in sy "De origine et situ Germanorum". Edictum Rothari, 'n Lombardiese handskrif