Louise Fletcher
Amerikaanse aktrise / From Wikipedia, the free encyclopedia
Louise Fletcher (22 Julie 1934 - 23 September 2022) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente One Flew Over the Cuckoo's Nest (1975), Flowers in the Attic (1987), en Cruel Intentions (1999), en in die televisiereeks Star Trek: Deep Space Nine (1993).
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Louise Fletcher | |
Geboortenaam | Estelle Louise Fletcher |
---|---|
Geboorte | 22 Julie 1934 Birmingham, Alabama, Verenigde State |
Sterfte | 23 September 2022 (op 88) Montdurausse, Occitanie, Frankryk |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1958–2022 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit